Successfully reported

Grootwaterval Farm Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jessica G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Authentic, hospitable, beautiful and cosy getaway! Loved every moment. Narina and Danie are amazing hosts; they made the entire journey special and ensured we had everything we would need. The accommodation was cosy and comfortable, had beautiful views of the Karoo, and had wonderful hiking spots and history. Narina invited us in for coffee to get to know us and made our stay special. She and Danie are kind, hospitable, and welcomed us to their farm with open arms. The drive was fairly easy, and although it was a 34 km drive on dirt roads, our Fiesta handled it well, and the roads were mostly easy to drive. We saw plenty of animals along the way and enjoyed every moment. The house was solar powered, so charging phones was easy, and there was a lovely deck and braai area that had a gorgeous sunset view. The house was warm, and Narina provided all the essentials, some at a reasonable extra cost if you wanted homemade extras. We absolutely loved it and will be back! We've recommended it to our family and friends for a lovely escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustigheid. Baie lekker en rustige omgewing. Hier vergeet jy van alles en beleef net die natuur met al sy geluide. Twee vriendelike en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ismari
Grootwaterval Farm Accommodation
Dit was so lekker om julle hier te kon hê en ons stukkie paradys met julle te deel. En as julle weer wil kom, enige tyd! Ons hoop van harte Gert is dan gesond.

Dawid M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vreeslik lekker gekuier. Heerlike kuier in die Ribbok huisie, sal beslis weer besoek. Met aankoms was daar 'n swembad ook opgeslaan wat nie op die foto's is nie - lieflike verrassing so in die Karoo hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Charming Karoo stay. We had a lovely stay in the Karoo. The family was extremely friendly, and the farm is adorned with a beautiful variety of rocks scattered across the landscape. We also enjoyed a scenic 21 km bicycle ride through the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize T
1 nag
5.0
Des 2024

Rus en vrede met natuur wat musiek maak en God wat die hemelruim verf! Karoo sonsak, vuurtjie wat kletter en wyn na 'n besige jaar is wat ek en my man wou beleef het. En dis presies wat ons ervaar. Die huis is goed toegerus. Aan die einde van 'n warm dag het die dam wat omskep is in 'n swembad sy doel goed gedien terwyl ons die sonsak kyk saam met die skape.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ongelooflik besonders. Absoluut fantasties. Vriendelike mense, so behulpsaam. En 'n ongelooflike ondervinding. Beveel dit vir enige gesin aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ongelooflike ervaring. Die grondpadrit na die plaas is deel van die ervaring - lank, maar 'n baie mooi omgewing. Besonderse mense op die plaas. Die plaaservaring vir die kinders was 'n onverwagte bonus. Hulle kon lammertjies, kalfies en varke kosgee. Baie mooi, netjiese huisie waarin ons gebly het. Kombuis was goed toegerus. Ek beveel die Karoo "ja-koos" sterk aan om na donker rustig na die sterre te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andi T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Baie lekker om die kampvuur gekuier, lekker geslaap. Eienaar gaan regtig uit hul pad om mense te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Pragtige Karoo, gasvrye mense, lekker gebraai en geslaap. Baie lekker gebly, die mooi huisie was netjies en het alles gehad wat ons nodig het vir lekker braai en lekker slaap. Die grondpad is langer as wat ons verwag het maar is in goeie toestand gewees en die moeite werd om aan te durf. Vriendelike gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy J
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Peaceful. Campsite was great, with a bay area. Bathroom neat and tidy, hosts go out of their way to welcome you and make you feel at home. Very peaceful setting. It feels like a long road to get there, but worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ismari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootwaterval Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06cb5f68b5706f828bb5d2f35c34996b42cc4fed48f38fe6e32341400c914ca4e672de1210f6a0f2d4ca3181c08cbe7170e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Grootwaterval Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.99821 22.210356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang