Successfully reported
+111

Grosvenor Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 236 Grosvenor Road, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Grosvenor Cottages is op 'n groot eiendom geleë en bied 8 privaat gastehuise en ateljee-eenhede in die lowerryke voorstad Bryanston.

Die kothuise is gerieflik geleë minder as 10 minute se ry vanaf Sandton se middestad, met 'n wye verskeidenheid restaurante, winkels en buitelugaktiwiteite op jou drumpel. Die eiendom is ook naby uitstekende mediese geriewe soos die Sandton Medi Clinic.

Die ruim en privaat kothuise is ideaal vir gesinne en individue wat kort- of langtermynverblyf benodig. Elke kothuis is volledig toegerus om jou tuis te laat voel. Die kothuise word 5 dae per week skoongemaak, en wasgoeddienste is op aanvraag beskikbaar. Alle kothuise het WiFi. Grosvenor Cottages is ook troeteldiervriendelik op aanvraag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 236 Grosvenor Road, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Grosvenor Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 236 Grosvenor Road, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQOOcZv4uAWarJtujBVuZINc1TnaKeGC8UKBeAWwNemsk9JkWm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 236 Grosvenor Road Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -26.068332 28.035212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang