Successfully reported
+66

Grotto to Gravel

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doornkloof, R24 Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grotto to Gravel is 'n unieke selfsorggastehuis wat op 'n plaas geleë is aan die voet van die Magaliesburgberge, met 'n tema rondom motorfietse.

Dié verblyf beskik oor 11 eenhede. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort en bad óf net stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas en al die nodige kooktoebehore. Boonop bied ons 'n volledig toegeruste kroeg en restaurant wat bekend is vir sy uitsonderlike kos en diens.

Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Elke eenheid spog met 'n patio met berguitsigte en buite-eetgeriewe.

Grotto to Gravel, teen die skilderagtige agtergrond van die Magalies-landskap, bied 'n ideale plek om spesiale geleenthede of geleenthede te vier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rhyno V
Saam met lewensmaat
5.0
Totaal wegkom van die stad en mense. Werklik pragtig en word so vriendelik na gesien. Wat 'n pragtige oorblyplek met alles wat mens kan nodig kry! Mar...
Sien meer
Mei 2025
Connie D
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Very peaceful, good getaway!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Hugo M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker man lekker. Excellent friendly staff, very quiet and private. Food the best, staff the best, place very clean and cosy. Will boo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Werner K
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendlike mense. Hi, ons het baie lekker gebly, Bikers Paradise.
Nov 2024
Nicolette J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie unieke verblyf. Het dit baie geniet. Dit was 'n heerlike wegbreek naweek. Baie dankie, sien julle gou weer.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm Doornkloof, R24 Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Grotto to Gravel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doornkloof, R24 Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93596d3b9eef69c8a10a805ecc73c4765b6e6e6edb597778c1ca514d4e4bddfe58f8af6fb4c499870885fad6da7291e064bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Farm Doornkloof R24 Maanhaarrand 1739 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.938262524742 27.48589189682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang