Successfully reported
+57

Grunau Country Hotel

  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Old Main Road, Grunau, Karas
  • Vanaf R460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grunau Country Hotel is in Grunau, ’n klein dorpie in die suidelike streek van Namibië geleë. Die hotel is die ideale oornagplek vir gaste wat van na en vanaf Namibië reis. Dit is ook geskik vir oornag voordat of nadat die Visrivier-staproete aangepak kan word.

Verblyf word in 20 bekostigbare kamers en 'n kampterrein met 7 staanplekke. Alle kamers het lugversorging. Daar is 6 kamers wat elk 2 enkelbeddens en privaat badkamer het. Daar is ook 4 gesinskamers met privaat badkamers en 10 sakpaskamers. Die sakpaskamers het gesamentlike ablussiegeriewe. Die 7 kampeerplekke het krag- en waterpunte, en gebruik ook die gesamentlike ablusiegeriewe.

Dié hotel het ’n kroeg-area, asook ’n restaurant op die perseel waar gaste tradisionele kookkuns kan geniet. Daar is ook geriewe soos ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek.

Gaste kan die Visrivier afgronde, Ais-Ais Warmwaterbronne en Naute Dam Reservaat besoek. Die hotel bied ook dag uitstappies in Karasberge vir wildlewe en kokerboom besigtiging.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Helena F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, skoon en netjies. Baie lekker en gerieflik. Sal weer hier oorbly.
Sep 2025
Riana E
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer hier stop. Lekker stop oppad terug Suid-Afrika toe. Koue bier, lekker kos en goeie diens.
Jul 2025
Gert G
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was reg. Ja. Alles was reg, baie dankie.
Jun 2025
Edwin D
Saam met vriende
5.0
Dit was lekker. Ons het lekker gebly.
Jun 2025
Willem M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte geriewe in perfekte platteland omgewing. Tweede besoek gedurende 10 dae en steeds mal oor die plek.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10 Old Main Road, Grunau, Karas
  • Gaste dink Grunau Country Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Old Main Road, Grunau, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZWE3MmU2LTRkZjItNDlkYy1iY2Y4LTdmMGQ2ZDA1OWMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 10 Old Main Road Grunau Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.7330344 18.3786249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang