Grysklip High Mountain Stone Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R303 Middelberg Pass, Buffelspad, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grysklip High Mountain Stone Cottage is op Magnifica-plaas in die Cederberge, hoog bokant Citrusdal, Wes-Kaap geleë, wat dit ideaal maak vir 'n stil wegbreek in die natuur.
Hierdie houtpaneelkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n groot enkelkamer vir beide woon en slaap, met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n induksie-kookplaat, yskassie, ketel, breekware en eetgerei in. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, insluitend 'n kaggel, ideaal vir kouer nagte.
Die kothuis het 'n groot stoep met eindelose berguitsigte, insluitend 'n braai-area. Gaste het eksklusiewe gebruik van die rotspoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Magnifica Farm Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- R303 Middelberg Pass, Buffelspad, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R303 Middelberg Pass, Buffelspad, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang