Successfully reported

The Bright House at Guadeloupe

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Fiona G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangename verblyf. Ons het in die Tea Room tuisgegaan en die eenheid was baie netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig is pragtig en dit was heerlik om op die balkon te sit en uitkyk. Dit is naby aan die Waterfront geleë en ons kon heerlike seekos by 'n puik restaurant gaan geniet. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verlustig jou in die pragtige omgewing rondom Knysna meer. Gerieflike verblyf in die hartjie van Knysna, stil en rustige omgewing met die mooiste uitsig oor die meer. Sentraal geleë om al die besienswaardighede te geniet. Pragtige dekor en goed ingerig met alles wat jy kan nodig kry. Die geyser neem nogal lank om warm genoeg te word sodat mens gerieflik kan stort; dalk is daar 'n klein verstelling nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerien C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekende waarde en pragtige ligging. Die gastehuis het ons verwagtinge oortref! Pragtige ligging met die mooiste uitsig, en alles wat mens kan benodig vir selfsorg. Die kombuis is baie goed ingerig met genoeg breekgoed van goeie gehalte. Die beddegoed was ook heerlik snoesig en het selfs elektriese komberse gehad. Daar is ook genoeg waaiers en verwarmers vir elke weersomstandigheid om die eenheid gemaklik te maak. Daar is ook heerlike stortseep en shampoo verskaf. My man se gunsteling bederf was die komplimentêre Nespresso-pods, baie dankie! Die tieners het die WiFi natuurlik ook waardeer. Ons eenheid is selfs ook skoongemaak terwyl ons uit was, wat 'n lekker verrassing. Ons sal beslis weer hier kom uitspan en sal die verblyf hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa E
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Guadelope is alles en nog meer wat jy nodig het vir 'n wegbreek in Knysna. Topklas verblyf met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Relaxing, tranquil. We had a very relaxing and tranquil stay. There are truly no words to describe the stunning view! The home was well-equipped with everything we needed, and the ladies working there were incredibly helpful and kind. A special touch was the complimentary Nespresso coffee pods, which we absolutely loved. The only minor inconvenience was having three cars sharing one entrance and parking area, which meant we had to move cars around whenever someone parked in front needed to leave. Otherwise, it was a very lovely stay, and we’d highly recommend it for anyone looking for a peaceful getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annen J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Worth it! It was really nice. The people were lovely and it was nice and quiet. The view was stunning and the property is secure and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Netjiese plek. Mooi skoon en netjiese smaakvolle dekor en meubels en breekware. TV staan op 'n plek waar dit regtig nie goed is nie, geen mens kan sien en hoor, te ver en te hoog. Deur se slot is foutief, kon nie lekker oopsluit nie. Nodig dalk 'n nuwe slot of handvatsel. Baie koud vir winter wegbreek. Moontlik beter verblyf vir somermaande.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Calm, stunning views. Stunning place with friendly and heartwarming staff, exceptional gem in Knysna.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry-lee C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent! Gracious and friendly host and staff, stunning views, clean and tidy! Jenny and her staff are amazing hosts! Friendly, helpful and always willing to assist. They cater for everything right down to the smallest details. We stayed over Christmas and Jenny graciously baked us the most divine carrot cake to celebrate Christmas with the family. The units are clean, tidy, very well equipped and have stunning views. I would highly recommend a stay at Guadeloupe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Had a memorable stay. Fully equipped, neat apartment with beautiful views. Top notch with tranquil views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Roos Bolton Crescent, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe68fdff99e8fc4b6b7c8afc6829f77c04eb544ee56bcb33756b1f559103624a2129dbb5c280a80a30cd985a897c187d92238?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 3 Roos Bolton Crescent Knysna Heights 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.034514846647 23.026592731476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang