Meraai
Beskrywing
Meraai is 'n spoggerige studio by Chopinstraat 17, Van der Hoffpark, Potchefstroom. Let wel daarop dat die kamer nie op die besige Bult geleë is nie, maar in 'n stil, rustige gesinswoonbuurt. Die baie groot gesinseenheid het veilige onderdakparkering agter 'n elektroniese skuifhek en het 'n private ingang. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n ketel, air fryer, yskas, waaier en verwarmer, mikrogolfoond, eenplaatgasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n slim-TV met die volledige DSTV-pakket, Netflix en You Tube Die eenheid het ook 'n etenstafel waar gaste etes kan nuttig. Gaste kan op versoek ook die losstaande braaier, lapa en swembad gebruik. Die eenheid is ook gekoppel aan die sekuriteitsisteem en die kamer se alarmstelsel kan geaktiveer word wanneer u uitgaan. Die buitedeure het veiligheidshekke. Daar is plek vir 3 motors en sleepwaentjies onder die afdak.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n ketel en 'n mikrogolfoond insluit.
Huisreëls
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 17 Chopin Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang