Successfully reported
+21

Meraai

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Chopin Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Meraai is 'n groot gaste-ateljee met 'n privaat ingang in die stil woonbuurt, Van Der Hoffpark in Potchefstroom.

Die oopplan-gaste-ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Kamergeriewe sluit in 'n mikrogolfoond, ketel, lugbraaier, plafonwaaier, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n TV met die volle DStv-pakket met Netflix en YouTube. 'n Omgekeerde osmose-waterstelsel is in die kamer geïnstalleer. Die ateljee se alarm kan geaktiveer word wanneer jy nie daar is nie.

Die kamer het 'n eetkamertafel en stoele. Die kamer het 'n baie groot patryshoutlessenaar vir gaste wat op soek is na werkruimte. Daar is ook 'n gemaklike eetkamertafel en stoele binne die eenheid.

Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektroniese hek is op die perseel beskikbaar. Die onderdakparkering is hoog genoeg vir minibussies, en daar is genoeg plek vir gaste met sleepwaens. Drie motors kan onder die dak parkeer.

Die gastekamer is sentraal geleë en bied maklike toegang tot belangrike bestemmings in Potchefstroom, insluitend die Noordwes-Universiteit, Mooimed-hospitaal, Mediclinic, McArthur Atletiekstadion en Mooirivier Mall.

Hierdie verblyf is perfek geskik vir verskeie groepe, insluitend ouers van studente, sportentoesiaste, hospitaalbesoekers en reisigers.

Let asseblief daarop dat die huis nie 'n kragopwekker het nie. 'n Omsetter is egter beskikbaar om beligting en Wi-Fi-funksionaliteit te handhaaf solank die batterye hou.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Larette R
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Lekker rustige, skoon, gerieflike en veilige blyplek.
Mei 2025
Chantel E
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, netjies en vriendelike eienaar. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en veilig. Sal dit beslis aanbeveel.
Mrt 2025
Corrie S
5.0
Lekker stil en rustige omgewing. Verwelkom deur vriendelike gasvrou wat ons tuis laat voel het. Baie lekker gebly. Netjiese plekkie met alles wat jy b...
Sien meer
Okt 2024
Herma D
5.0
Alles wat ons nodig gehad het. Heerlike rustige oorslaap-verblyf.
Sep 2024
Nerissa D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese, basiese verblyf in 'n baie stil area waar mens rustig kan slaap. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Chopin Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Meraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Chopin Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece495283081b7a0cddda8912d6da1791f6ee16cec1d08baa81f5b43b90795fae82a51d606bd2bf0432e6900f6deda1af353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 17 Chopin Street Van Der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.702344535124 27.114469406152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang