Successfully reported
+120

Guinea Feather Country Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpenskloof, Farm C52, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guinea Feather Country Lodge is tussen Bronkhorstspruit en Groblersdal in die hartjie van die Bosveld. Of gaste oornag, eet in die restaurant of 'n drankie op die Froggs & Feathers Pub & Lapa Deck geniet, 'n elegante ervaring word verseker.

Verblyf is beskikbaar in 12 suites. Elke suite het 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv, WiFi, 'n waaier of lugversorging, verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Guinea Feather Country Lodge het 'n swembad waarin gaste kan afkoel en bied B&B-verblyf, herdenkingspakette, teemaaltyd, 'n restaurant, klein konferensies, spesiale funksies, klein troues, 'n plaas-atmosfeer, verjaardagpartyjies en 'n spa.

In die area kan gaste die plaaslewe verken, wild sien, die inheemse plantegroei ervaar en die unieke ekosisteem en voëls besigtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

ESTER Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Witpenskloof, Farm C52, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Guinea Feather Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpenskloof, Farm C52, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375b445d8dd26cb89e6a634ec0891c0efdb256e7c887c65fb0e75c9db9dfb6fd28c0cf571d56cb0681b2d58f7f957645cb43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Witpenskloof Farm C52 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.218433618154 29.259531497955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang