Successfully reported
+8

Gultyde Guest House

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 See Road, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gultyde Guesthouse is in die prentjiemooi Hoedjiesbay in die hartjie van Saldanhabaai aan die Kaapse Weskus geleë. Gultyde Guesthouse het 'n ruim, gerieflike selfsorg-eenheid in 'n binnehof aan die agterkant van 'n perseel teen die strand. Die eenheid is nuut gemeubileer en goed toegerus. Dit het 1 kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte kombuisie en 'n sitkamer/eetarea. Gaste het toegang tot die privaat binnehof en braaigeriewe.

Gultyde bied veilige parkeerplek in 'n motorhuis op die perseel met afstandbeheertoegang. Die eienaars woon op die perseel en is bereid om jou met enige iets ekstra te help. Die huis is naby 'n pragtige, 4 km lange stuk strand waar jy kan gaan stap of draf, en dit is ook naby winkels en restaurante. Gultyde bied ook gratis WiFi en DStv aan gaste. Besienswaardighede in en rondom Saldanhabaai sluit die Cape Columbine Natuurreservaat in en dit is naby Paternoster, Jacobsbaai, Velddrif, Langebaan en die Postberg Veldblomreservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 See Road, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gultyde Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 See Road, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ec94809f2b2642f948dd68dd37d5b046909931419fdc84484d9a174d1b9937e43474fd4acb9f9cc2829462190fe9756565?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 See Road Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.005913631621 17.945611881945
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang