Successfully reported

Gum Tree Glen

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anelia L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wegbreek plekkie in die Midlands waar 'n mens die mooiste uitsig het. Was fantasties 'n plekkie met die mooiste uitsig. Daar was heerlike plaaseiers, melk, brood, botter en konfyt vir ons gelos. Hier kan 'n mens rus en net weer tot besef kom wat belangrik is. Dit is ons 2de keer hier en ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jm P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Will definitely go there again. Thank you! Loved it! It was all we needed and definitely worth visiting. The view in the morning was fantastic and we felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
Thank you for your review! We are thrilled you enjoyed your break with us and look forward to seeing you again!

Francois J
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustige plek met mooiste uitsig. Pragtige natuurskoon, en lekker huis. Die gasvrou het soveel moeite gedoen en bv. verwarmers aangesit dat ons in 'n lekker warm huis ingestap het. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
So happy you enjoyed your stay with us! We hope to see you and your family again.

Heidi V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Kalmte, mooi uitsig, gerieflik en sal enige tyd soontoe gaan vir rus. Baie lekker gebly, pragtige uitsig as daar nie mis is. Baie rustig en weg van die rumoer. Die eenheid is uiters gerieflik en netjies. Daar is 'n 3 km grondpad (heeltemal rybaar) as mens afdraai van die groot pad, maar die vriendelike ontvangs en pragtige eenheid maak op vir die klein bietjie ongerief. Ry net 5 min vroeër vir enige afspraak. Ek was nie daar vir rus of vakansie nie, maar sal maklik terugkeer na die eenheid om te gaan herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sal beslis weer gaan. Ons het dit baie geniet. Baie rustig en mooi uitsig. Peta was baie hulpvaardig en ons laat tuis voel. Grondpad was geskraap en jy benodig nie 'n 4x4 voertuig. Baie om te sien in die omgewing. Sal dit nie aanbeveel vir 'n persoon in 'n rystoel agv die trappe na die cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
Thank you for your lovely review. We are thrilled that you enjoyed your stay! See you again soon, we hope!

Herman F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderful. It was perfect! Wish we could stay a day longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
Thank you for your review, Herman! We look forward to welcoming you again!

Chantel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Great view and very affordable. Beautiful with an amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miacarla K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beautiful, tranquil, safe. Our host was amazing. The place was beautiful, comfortable, and peaceful. Close to shops and diners. Perfect place to unwind. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
So happy you enjoyed it and we look forward to hosting you again!

Andre E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Rustige, goeie waarde vir geld. Het net een nag oor gebly, sal daarvan hou om langer te kon bly. Pad is nie die ergste toestand nie, maar het met fiets agter op kar gery, so moes baie stadig ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
Thank you, Andre. We enjoyed having you! Please come again!

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Dit was heerlik en goed ingerig. Peta was baie behulpsaam. Dit was heerlik, en Peta was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
We enjoyed hosting you guys, we look forward to seeing you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D22 Curry's Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1NjM1NWY2LTJjNmQtNDk2Ny04ODU2LWI0YjE5MTgwNzYzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 4) 114 5 1 5 D22 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.385843144802 30.195648778717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang