Gypsy Vans Weskus
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 307 Main Road, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gypsy Vans Weskus is 'n unieke kampeerwa in Jacobsbaai wat gaste 'n ruim en gemaklike selfsorg-akkommodasie met 'n houtvuur-warmbad bied, alles binne loopafstand van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat 'n unieke oornag- of vakansieverblyf soek.
Die kampeerwa is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die eenheid kan gemaklik tot 2 volwassenes akkommodeer. 'n Buitestort is beskikbaar, met 'n sonkrag-aangedrewe geiser wat deur elektrisiteit ondersteun word.
Die kombuis is buite geleë en is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof. Die eenheid het ook 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid maak oop na 'n privaat tuin met buitesitplek en 'n braai-area. Gratis WiFi en veilige parkering in 'n aangewese parkeerarea is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 307 Main Road, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Gypsy Vans Weskus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 307 Main Road, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang