Habakkuk Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Pienaar Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R614 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Habakkuk Gastehuis is 'n lieflike gaste-eenheid in die rustige woonbuurt Morelig in Bethlehem. Die eiendom bied 'n veilige omgewing met 'n privaat ingang en veilige parkering.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n TV met die volledige DStv-pakket, insluitend SuperSport en kykNET.
Gaste het toegang tot buiteruimtes wat 'n privaat patio, braaigeriewe en 'n tuin met buitemeubels insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
DEAN Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 41 Pienaar Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Habakkuk Gastehuis het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Pienaar Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang