Successfully reported

Habibi 1

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Carmen L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Relaxing, pleasant, safe. Definitely will consider this place again. Beyond expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tashlin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

It was everything and more. I would definitely return to Habibi 1 again. We had the best time. It was a very good getaway to reset and just be calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekende wegbreek verbly vir die gesin. Absoluut fantasties. Alles wat mens nodig het en netjies en skoon. Beddens slaap lekker en bied uitstekende waarde vir geld. Al nadeel was die stort op die grondvloer wat skaars water spuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Alles werk, en baie netjies en skoon, en als is daar wat jy nodig het. Dis 'n heerlike moderne vakansiehuis, bietjie ver van die see, en straatverkopers is lastig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Annalene D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2025

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Paternoster bly een van my gunsteling plekke. More - ek het baie lekker gebly. Daar is 'n paar goed wat nie goed was nie. Daar was geen braaitang om hout en kole mee te skuif of te braai sou mens na die rooster wou gebruik nie. Daar was ook nie handdoekpapier nie en net 2 keer se was van skottelgoedwasser. Nuwe braairooster sal ook help - een wat ek uitgehaal het was stukkend. Ek wil ook voorstel dat voor julle beddegoed opmaak julle net uitvind wie kom saam sodat die beddegoed dienooreenkomstig opgemaak word en nie net aanvaar dat 4 mense beteken 2 couples nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mei 2025

Don't think we will be back. Will try another location closer to the sea. Beautiful house and amenities. All you need and very comfortable. The location, however, is terrible. It's very close to the informal settlement and the noise levels are horrendous when you try to sleep at 2 am. A few hawkers but it was manageable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lance D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Amazing. It was fun; everything we needed was at our fingertips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zane G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Good value for money, no complaints at all. Awesome and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6zg9GdhkL3ONTE79mDckO4YjHsooxBqtk7sN3nLqt0d9rFNAal?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 61 5 1 5 69 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809643199275 17.897159747309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang