Hacienda 5
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Newlands Drive, Umhlanga, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hacienda 5 is 'n nie-rook, dakwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige woonstelgebou in Umhlanga. Daar is ongelukkig slegs trappe beskikbaar vir toegang en geen hysbak nie. Dit spog met 'n asemrowende see-uitsig en is gerieflik naby die naaste strand en 'n verskeidenheid winkels geleë. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Al 3 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, dubbeloond, broodrooster, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n omsetter wat die TV, WiFi en sommige ligte tydens beurtkrag ondersteun. Die skuifdeure lei na die balkon met stoele en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad in die kompleks. Daar is ook 2 parkeerplekke, een onderdak en een in 'n toesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leonard & Netta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 24 Newlands Drive, Umhlanga, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hacienda 5 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Newlands Drive, Umhlanga, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang