Successfully reported
+31

Hadeda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 5 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hadeda is op 23 hektaar grond geleë en het 'n bekoorlike uitsig oor die rivier en heuwels en dale in Lanseria. Dit spog met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer, sowel as volop voëllewe, en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Beddens kan in enige van die kamers verander word na 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n dubbelstort. Die leefarea het 'n ekstra enkelbed.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n houtkaggel, 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Die eenheid het sonkrag vir die gaste se gerief wat die Wi-Fi, ligte en TV aandryf tydens beurtkrag. Braaigeriewe is ook beskikbaar op die stoep wat oor die rivierheuwels en dale uitkyk.

Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 63

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b203f95e989cace491c3e3d238c209d3455da4f374aa4ce56a4efe14dbfb7fad9a7c2b3ad7f5b56a376531e58ca79388f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 5 mense Plot 4 Ashanti Road Hills and Dales 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9182834 27.9356746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang