Successfully reported

Hadens Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mariska B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Aangename verblyf. Die plek is pragtig, skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfection. Our stay was so good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hadens Guesthouse
Thank you for the great review! Hope to see you soon.

Louis M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Sal weer hier bly. Netjies, veilig, stil, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hadens Guesthouse
Baie dankie Louis vir die awesome review. Julle was wonderlike gaste en ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Ericka Q
1 nag
5.0
Jan 2025

Excellent, stil omgewing. Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Hoor geen voertuie wat mens uit die slaap uithou nie. Geen geraas van die bure nie. Naby snelweg geleë en kan maklik gevind word. Ek is beïndruk oor die uitleg van die plek, mens hoor nie eers die ander gaste langsaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hadens Guesthouse
Thank you very much, Ericka, for the wonderful review. We loved having you stay with us, and you are an amazing guest to have!

Daniel O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Als was reg. Plek is netjies opgepas. Ons het geen probleme gehad nie. Baie lekker gebly, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hadens Guesthouse
Thank you very much for the lovely review. You were amazing guests! We hope to see you soon.

Marizanne S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2025

Heel goed. Ons het lekker gebly. Bed is gemiddeld. Daar was nie genoeg koffie vir 2 mense nie, maar verder alles reg en goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sharon
Hadens Guesthouse
Good afternoon Marizanne, Thank you for your review. We loved having you and your family stay with us. We would have happily given you extra coffee if we had known you required more. The room was set for 1 adult and 1 child; hence, there was enough in each room for the adults. We hope you will stay with us again in the future, and we will ensure your next stay is just as great.

Alicia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Kort maar baie impressed. Diens was vriendelik en baie behulpsaam. Kamer was skoon en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak K
1 nag
3.8
Des 2024

Netjiese plek, seuns kon lekker swem, ons het die aand geniet. Die pad in die woon. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shantel D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Oorslaap vir fietsrybyeenkoms. Ons kamer was skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2023

Skoon gastehuis en lekker groot yskas. Die kamer en badkamer was skoon en yskas het baie plek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 van der Merwe Street, Mbombela, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8faebda37d82995e8ece3b0e0b33e7d8b9aaa4c09a1d89314db785a8e36e96f51a1081b9a603709a5b2a88e9466c8e9e1c59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 30 van der Merwe Street Mbombela 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.47993 30.98053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang