Successfully reported
+69

Hadens Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 van der Merwe Street, Mbombela, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hadens Gastehuis geleë in die hartjie van Nelspruit, Mpumalanga omsluit die frase "Arrive as strangers, leave as friends". Die gastehuis spog met 20 jaar ondervinding in korporatiewe en ontspanningsreise.

Alle individueel versierde eenhede in die gastehuis beskik oor 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n werktafel, haardroër, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Á la carte- en volledige Engelse/Suid-Afrikaanse ontbytopsies is daagliks by die gastehuis beskikbaar. Gaste is welkom om op ons dek te ontspan en die tuin/swembad-area te geniet.

Die toegewyde personeel werk hard om te verseker dat gaste altyd top diens en sorg ontvang.

In die nabyheid van die gastehuis is die Mbombela-stadion 7,1 km, Botaniese Tuine 8 km, Busamed Laeveld Privaat Hospitaal 650 m, Mediclinic Nelspruit 3,7 km, Nelmed Medicross 750 m, iLanga Mall 2,6 km, en Riverside Mall 4,8 km.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariska B
Gesin met klein kinders
5.0
Aangename verblyf. Die plek is pragtig, skoon en netjies. Ons het lekker gebly.
Okt 2025
Sophie M
Saam met vriende
5.0
Perfection. Our stay was so good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Louis M
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer hier bly. Netjies, veilig, stil, goeie ligging.
Jul 2025
Ericka Q
5.0
Excellent, stil omgewing. Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Hoor geen voertuie wat mens uit die slaap uithou nie. Geen geraas van die bure nie. Na...
Sien meer
Jan 2025
Alicia V
Saam met vriende
5.0
Kort maar baie impressed. Diens was vriendelik en baie behulpsaam. Kamer was skoon en baie mooi.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 30 van der Merwe Street, Mbombela, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Hadens Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 van der Merwe Street, Mbombela, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8faebda37d82995e8ece3b0e0b33e7d8b9aaa4c09a1d89314db785a8e36e96f51a1081b9a603709a5b2a88e9466c8e9e1c59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 30 van der Merwe Street Mbombela 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.47993 30.98053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang