Successfully reported

Hadida Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 375 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Dhaneel N
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantasties. Verskriklik heerlik gebly en dierevriendelik is die top punt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lovely stay. We enjoyed everything. The pool was also neat and clean. Quiet, nice stay. Friendly reception. Especially the uncle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Was kalm en rustig. Baie lekker gebly, alles was netjies en skoon met uiters vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie ruim en alles wat 'n mens nodig het. Die huisie was lekker ruim met eie swembad. As ek dit geweet het, sou ek nog langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean. Comfortable. TV. WiFi. Nice place to stay. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en veilig. Groot spasie en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Warm gestort, warm geslaap, geen probleme. Baie lekker gebly, vriendelike diens en netjies. Alles het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netjies, skoon, gerieflik, stil en baie ruim. Ons het heerlik en baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elias Oarabile G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Out of this world. It was very peaceful and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert En Anelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideale oornag plek. Baie lekker gebly. Eenheid baie skoon en netjies. Goed georganiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Siewert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 375

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMTY2ZTMyLTAxMjQtNGU5ZS1iZDFhLTAxMGRmYTE0MGJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 375 5 1 5 8 Howie Road Kimberley 8391 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.73997294463 24.73553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang