Successfully reported
+69

Hadida Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë in 'n stil straat, minder as 3 km vanaf die bekende Groot Gat, en die Kimberley-diamantmynmuseum.

Verblyf word gebied in 19 volledig toegeruste eenhede. Die eenhede is ingerig met gemaklike beddens en het 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, wasbak en toilet. Alle eenhede het selfsorggeriewe en word daagliks skoongemaak. Geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 375 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dhaneel N
5.0
Fantasties. Verskriklik heerlik gebly en dierevriendelik is die top punt.
Okt 2025
Melissa N
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay. We enjoyed everything. The pool was also neat and clean. Quiet, nice stay. Friendly reception. Especially the uncle.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Dina E
Saam met vriende
5.0
Was kalm en rustig. Baie lekker gebly, alles was netjies en skoon met uiters vriendelike ontvangs.
Sep 2025
Caroline T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie ruim en alles wat 'n mens nodig het. Die huisie was lekker ruim met eie swembad. As ek dit geweet het, sou ek nog langer gebly het.
Sep 2025
Rina P
Saam met lewensmaat
5.0
Clean. Comfortable. TV. WiFi. Nice place to stay. Friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Siewert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 375

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hadida Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMTY2ZTMyLTAxMjQtNGU5ZS1iZDFhLTAxMGRmYTE0MGJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 375 5 1 5 8 Howie Road Kimberley 8391 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.73997294463 24.73553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang