Successfully reported
+128

Haggards on Hilldrop

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Hilldrop Road, Boschoek Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Haggards on Hilldrop is aan die buitewyke van Newcastle teen die voorheuwels die Hilldrop Rocky Range geleë. Die oorspronklike plaashuis van Heer Rider Haggard, outeur van "King Solomon's Mines”, is in 1875 gebou en is die fokuspunt van dié B&B. Haggards on Hilldrop spog met 'n bekoorlike atmosfeer, interieur wat jou na binne lok en 'n manjifieke tuin.

Haggards on Hilldrop bied 37 luukse kamers wat elk toegerus is met 'n hangkas, elektroniese kluis, lugversorging, en suite-badkamer, tafel, perkalbedlinne, dubbel-, koninggrootte- of 2-enkelbeddens, privaat ingange of balkonne en TV's met stroomdienste.

Geriewe wat beskikbaar is aan gaste sluit 'n karwasdiens, WiFi, wasgoeddiens op versoek, 'n eerlikheidskroegie, 'n pooltafel, veilige parkeerplek vir al die kamers en elektroniese ingang na die perseel vir ekstra veiligheid. Daar is ook 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag inskop.

By Haggards on Hilldrop is elke reisiger so tuis soos by hulle eie huis. Dit is ideaal geleë tussen Gauteng, Durban, die Krugerwildtuin en die Drakensberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cornel L
5.0
Rustig. Baie lekker en rustige plek om oor te bly.
Jul 2025
Amelia R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Baie goed bewaarde geskiedenis. Baie lekker gebly. Stil en ontspannend. Baie goed versorgde en groot terrein tussen die bome. Pragt...
Sien meer
Mrt 2025
Cornel L
5.0
Baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly, maar ons was 4 persone. Net 2 handdoeke en bekers was beskikbaar.
Feb 2025
Janet R
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Excellent. Best place I have stayed in. Clean. Decent linen and pillows. Friendly. Everything you need. Will highly recommen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Justin B
Gesin met klein kinders
5.0
Cozy in the snow. We were booked for only one night en route to our destination, however, due to the unseasonal snow, we stayed an extr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 15 Hilldrop Road, Boschoek Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Haggards on Hilldrop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Hilldrop Road, Boschoek Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a64247f7eb0db6ca6326f8ce804da1905a2c08632ffe1376a4cd00730200f3894714a52bf5eb288be167419cf81b008d003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 15 Hilldrop Road Boschoek Farm 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.795739817193 29.947078227997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang