Hakuna Mipaka - Bos Sprokie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4168 Hyena Street, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hakuna Mipaka - Bos Sprokie is in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens en 11 km vanaf die Krokodilbrughek is. Die huis is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige en privaat wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke ruim slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed met gehalte-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die hoofleefarea het ook lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 2 enkelslaapbanke en 'n slim-TV met Netflix en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, sitplek en toegang tot die plonspoel waarin gaste op warm somersdae kan afkoel.
Die verblyf is 'n gewilde besoekpunt vir diere. Gaste kan die koedoes, sebras, kameelperde, aardvarke en blouwildebeeste dophou terwyl hulle hulle oggendkoffie geniet of in die swembad afkoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Abigail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4168 Hyena Street, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Hakuna Mipaka - Bos Sprokie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4168 Hyena Street, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang