Successfully reported

Hakuna Mtata

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Sandy W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

We thoroughly enjoyed our stay and would recommend it highly. We had a lovely, relaxed stay at Hakuna Matata, and felt safe and at home in our cottage. We enjoyed walking on the roads in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie F
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie veilig, stil en gerieflik vir 2 mense. Pragtige uitsig oor die see. Dankie, ons het sommer lekker gebly by Hakuna Matata. Weg van die stad se gewoel, maar naby aan alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elora L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

We loved the setting - safe, secure and private. Will recommend it to anyone. The room and bathroom were comfortable and clean with a well-equipped kitchen and lovely veranda with a nice view. We were welcomed warmly by Monica and made to feel right at home. The location is stunning, immersed in nature and peaceful. The views are exceptional with beautiful gardens and rich birdlife. Had the most peaceful braai in the garden overlooking the rolling hills.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Rustig, mooi en veilig. Baie rustig, veilig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daphne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

We struggled to get connected to WiFi, but our host was very helpful. Peaceful, comfortable, beautiful. The dressing table was nothing like the one in the picture - much smaller, plus a wardrobe with no shelves, only hanging space. So the pictures were 90% correct.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Talita M
1 nag
5.0
Okt 2024

Goed toegeruste verblyf in 'n rustige omgewing met 'n mooi uitsig. Ek het baie lekker gebly by Hakuna Mtata. Die aanwysings om daar uit te kom was duidelik en die inboek was maklik en vinnig. Die plek is skoon en netjies en toegerus met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Het dadelik gereageer op enige navrae, alles was in plek vir 'n rustige verblyf. Ek sal die plek aanbeveel en sal graag in die toekoms weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pienkie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Was baie rustig. Lekker gebly. Dis 'n besondere plek met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Rustige kuier. Die verblyf was goed. Stuur asb. in die toekoms aanwysings van die akkommodasie. Ons het baie gesukkel om daar uit te kom en moes die eienaar gereeld kontak vir aanwysings.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hakuna Matata, Whites Road, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b663557225e627668ab409e3aa4c6c5106ade1557a1c5402b17c584b00fb9fad17492722819259b2cc6157c08771cf85002?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Hakuna Matata Whites Road 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.983722222222 22.583722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang