Successfully reported

Halfkoord Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lourens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was a pleasant stay at Halfkoord. I would recommend it for other travellers. It was a lovely couple of days at Halfkoord.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Lourens, Thank you for such a good review; it was just a pleasure to accommodate you. Feel free to book again. Greetings, Dan & Marianna

Gerry Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Friendly and kind. Very helpful. Very clean, friendly host. Will go again. Smart and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Gerry, Thank you for such a great review. You are most welcome to visit again. It was a pleasure to accommodate you at Halfkoord Accommodation. Greetings, Dan & Marianna

Gideon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal dit aanbeveel vir toekomstige gaste. Baie netjies en gerieflik. Ruim en alles beskikbaar wat jy benodig in die woonstel. Deur gasvrou verwelkom en met lekker bederfies op die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Gideon, baie dankie vir so 'n positiewe aanbeveling, dit word waardeer. Groete Dan & Marianna

Chris W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Awesome. Very nice. The hosts were very friendly and overall we enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Good afternoon Chris, Thank you for your positive review, much appreciated. Hope to see you again. Dan & Marianna

Gert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Ruim, skoon en gemaklik. Baie lekker gebly by Halfkoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Enjoyed our stay, will recommend to anyone. We really enjoyed our stay. The owners were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Thank you for an excellent review, Martin. Keep well.

Willie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

‘n Lafenis vir liggaam en gees. Gawe gasvrou/gasheer. Ons tydjie daar was baie rustig en vreedsaam met die ruis van die see en geluide van vele soorte voëls. Die akkommodasie was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Baie dankie vir so 'n goeie terugvoer, hoop om julle weer te sien.

Sybil C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Pragtige eenheid en naby alles, 'n entjie van die see maar steeds loopafstand! Ons het beslis lekker gebly, plek is ruim en koel - my diertjie was die hele tyd by my, eienaars se verwelkoming ook aangenaam gewees! (Vra net vir Wi-Fi).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Goeie môre Sybil, Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word opreg waardeer. Volgende keer moet jy net vra vir wagwoord van WiFi. Hoop om julle weer te sien. Groete, Dan & Marianna

Mandie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker lekker lekker. Dit was ongelooflik netjies. Ons beveel hul definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Baie dankie, Mandie, hoop ons sien julle weer. Julle moet darm ons dorpie en omgewing kom besigtig. Groete, Dan en Marianna

Mariana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendlike gasvrou. Skoon en netjies. Rustig en veilige area. Vriendlik en netjies. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Middag Mariana, baie dankie vir so 'n positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle by Halfkoord Accommodation te ontvang. Hoop om julle weer te sien. Groete Dan en Marianna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dan & Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 730
R 1 730 R 1 298
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 730
R 1 730 R 1 298
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 730
R 1 730 R 1 298
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Halfkoord Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2bbe5feaace3879f7fd842d76fb8107762a57e5ff76551ec7e03ead6b935962c4c2a867100bf2b937a0866d36adcaae5cc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 730 nouVanaf R1 298 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 4 Halfkoord Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6132886 19.3473473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang