Successfully reported
+22

Haloda

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sam De Swart Street, Bayview, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Haloda is 'n selfsorg huis 200 meter van Bayview Beach af en stapafstand vanaf Hartenbos.

Daar is 3 slaapkamers, 2 met dubbelbeddens en die derde een met 2 enkelbeddens, daar is dus slaapplek vir 6 gaste. Die badkamer het 'n bad en 'n wasbak, en gaste het toegang tot 'n aparte toilet

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, vries/yskas, ketel, broodrooster ens. Die kombuis is oopplan en het 'n eethoekie. Daar is ook 'n aparte sitkamer-area. Die kombuis is oopplan met die eetarea, sitarea en binnebraai.

Verder is daar 'n buitebraai en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Diana B
Gesin met klein kinders
5.0
Die see is binne stap van Heloda af. Die omgewing is veilig en so ook Heloda. Hemels. Wat 'n pragtige ten volle huis en inhoud wat Heloda ons gebied h...
Sien meer
Jan 2025
Hendrina R
5.0
So lekker, ons sal graag weer gaan. Wonderlik toegeruste ruim huis. Die spasie was luuks vir ons 6 volwassenes en 'n baba. Was heerlik om 'n skottelgo...
Sien meer
Aug 2024
Talana C
5.0
Skoon, netjies, gerieflik. Lieflike huis, met die perfekte ligging! 'n Kort stap en jy is by die see. Die huis het 'n lekker oopplan leefarea, perfek ...
Sien meer
Aug 2024
Liezl H
5.0
Heerlike huis in stil woonbuurt, maar baie goed geleë naby alles. Ons het heerlik gebly. Die huis is baie goed toegerus en dit was baie veilig, veral ...
Sien meer
Feb 2024
Lizaan S
Gesin met tieners
4.4
Heerlike wegbreek. Fantastiese weer. Wens ons kon langer bly. Baie gerieflike en netjiese huis in 'n veilige rustige omgewing.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Sam De Swart Street, Bayview, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haloda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sam De Swart Street, Bayview, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d6791639acfa4a88c955a024d09931f05f6a7f3943eb47b1a594138dc1ef1420625c2a09fe0ba57365cc0e900bf8e46e63d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 1 Sam De Swart Street Bayview 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.135896564297 22.111595353338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang