Hamisi Manor
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Blackwood Circle, Noordwyk, Midrand, 1687, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hamisi Manor is 'n elegante en rustige gastehuis in die hartjie van Midrand, wat 'n gesofistikeerde toevlugsoord bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom is deeglik ontwerp om gemak en ontspanning te verseker, en beskik oor 'n rustige tuin en 'n ruim sonterras, perfek om te ontspan na 'n dag van werk of verkenning.
Elke kamer by Hamisi Manor is uniek gestileer en gemeubileer om 'n knus, uitnodigende atmosfeer te skep. Alle kamers het 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n TV, 'n klerekas en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Sommige kamers spog met 'n privaat terras of patio met pragtige uitsigte oor die tuin en swembad, terwyl 'n privaat ingang en gemaklike sitarea in elke eenheid privaatheid en ontspanning verseker. Gaste kan ook die buitelug-swembad geniet en gebruik maak van die gedeelde kombuis, toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond.
Hamisi Manor is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n gemaklike en rustige verblyf in Midrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Blackwood Circle, Noordwyk, Midrand, 1687, Gauteng
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Blackwood Circle, Noordwyk, Midrand, 1687, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang