Successfully reported

Hammerstein Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Henk S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wonderlike ervaring. Baie geniet. Baie lekker gebly. Was eerlikwaar 'n verrassing om so 'n mooi plek tussen niks en nerens aan te tref. Alle verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Moes langer gebly het. Gasvrye en vriendelike ontvangs is opvallend. Deel van area inligting was baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag
4.8
Des 2024

'n Oase in die woestyn. Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christele B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Two nights with some free time in the afternoon. Room was perfect, very clean and a good size. Dinner was quite expensive considering what it was and compared to other lodges.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

N Wonderlike ervaring! Ons het heerlik gekuier en ontspan. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Sal die herinneringe van Hammerstein altyd koester. Die C13-pad was net baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Goeie diens met opsie vir selfsorg. Ruim, skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Interessante verblyf in die middel van nerens met 'n restaurant. Ons het lekker gebly, maar dis duur veral die kos. Nie regtig selfsorg nie. Benodig 'n bietjie interieurversiering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Piet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Vert comfie. It was good for two overnights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Nuwe chalets wat netjies is. Diens het beslis agteruit gegaan sedert ons besoek 4 jaar gelede! Het ook regoor ons chalet werkers gehad wat daar tente opgeslaan het en geraas het.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 126 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C19, Sesriem, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda63164c022a4f991b7b6d83029f8e5c208e37d4dec5dfcd190412bcddf4f2b8c11a1a672ff92df8bfbeccfa7bea04bfc3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the C19 Sesriem Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.873306 16.178435
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang