Successfully reported
+23

Hammerstein Lodge

  • Kapasiteit: 126 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C19, Sesriem, Hardap
  • Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hammerstein Lodge is in Sesriem, Namibië geleë en bied ruim en gerieflike verblyf. Hierdie lodge is ideaal vir familie of vriende wat op soek is na vakansieverblyf.

Daar is verskeie kamers wat slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind of net 2 volwassenes bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die selfsorgkamers het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het ook lugversorging, kluis, lessenaar en 'n stoep met buitemeubels.

Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, kroeg en 'n restaurant wat heerlike Namibiese kookkuns op die perseel bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Grondpad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Henk S
Saam met vriende
5.0
Wonderlike ervaring. Baie geniet. Baie lekker gebly. Was eerlikwaar 'n verrassing om so 'n mooi plek tussen niks en nerens aan te tref. Alle verwagtin...
Sien meer
Aug 2025
Ronnie B
Saam met lewensmaat
5.0
Moes langer gebly het. Gasvrye en vriendelike ontvangs is opvallend. Deel van area inligting was baie welkom.
Jun 2024
Estelle V
4.8
'n Oase in die woestyn. Baie gerieflike verblyf.
Des 2024
Erika K
Saam met lewensmaat
4.8
N Wonderlike ervaring! Ons het heerlik gekuier en ontspan. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Sal die herinneringe van Hammerstein altyd koester. D...
Sien meer
Aug 2024
Anelene E
Saam met vriende
4.8
Goeie diens met opsie vir selfsorg. Ruim, skoon en netjiese verblyf.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the C19, Sesriem, Hardap
  • Gaste dink Hammerstein Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 126 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C19, Sesriem, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda63164c022a4f991b7b6d83029f8e5c208e37d4dec5dfcd190412bcddf4f2b8c11a1a672ff92df8bfbeccfa7bea04bfc3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the C19 Sesriem Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.873306 16.178435
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang