Hampton Collection
Beskrywing
Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas en mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die TV het Netflix en gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank vir 2. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix, en gratis WiFi word voorsien. Gaste kan op die privaat patio ontspan terwyl hulle hul oggendkoffie geniet. Let asseblief daarop dat hierdie eenheid slegs straatparkeerplek bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die TV het Netflix en gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die TV het Netflix en gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelmatras en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond entee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die TV het Netflix en gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 aparte slaapkamers met lugversorging en koningingrootte-beddens. Daar is ook 'n enkelmatras. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n toonbank met sitplek vir 2. Die helder en lugtige sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele waar gaste hul oggendkoffie kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en en suite-storte. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond en mikrogolfoond toegerus. 'n Ekstra matras, 'n TV met Netflix, onbeperkte WiFi en gratis parkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelmatras. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n toonbank met sitplek vir 4. Die helder en lugtige sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat stoep waar gaste hul oggendkoffie kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Leighorne Place, Windermere, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang