Successfully reported
+75

Hampton House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 95 Durham Rd, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die middel van al die aksie van die stad.

Ons gaste kan oornag in een van 5 ruim kamers, elk na 'n Skotse Eiland vernoem. Elkeen van die kamers het koningingrootte-beddens met gehalte perkale linne, verekomberse en -kussings, sowel as komberse van sybokhaar vir 'n luukse en gemaklike nagrus. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n ekstra buitedeur om privaatheid te verseker. Ander geriewe sluit in 'n lessenaar, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, DStv, 'n yskassie, waaier/lugversorger, elektriese komberse en verwarmers, 'n haardroër, mikrogolfoond, strykyster en 'n -plank op versoek.

Daar is 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek beskikbaar. Ons is ook troeteldiervriendelik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jacoline T
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en veilig. Was 'n rustige gastehuis, baie stil en netjies, naby geleë aan waar ons moet wees. Veilig en baie vriendelik.
Okt 2025
Denise J
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Baie lekker! So vriendelik!
Aug 2025
Theresa V
Gesin met tieners
5.0
Op kort kennisgewing het julle ons gehelp en ons het lekker gebly! Die verblyf was baie gerieflik en skoon. Het lekker gebly en die ontbyt was heerlik...
Sien meer
Aug 2025
Zelda F
Gesin met klein kinders
5.0
Tuis gevoel. Gasvryheid uitstekend.
Mei 2025
Lisma J
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, vriendelike, gerieflike verblyf. Charmaine was so vriendelik en behulpsaam. En ons hondjie kinders was ook welkom.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 95 Durham Rd, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Hampton House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 95 Durham Rd, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMjE5YjhlLTM3YzAtNDJmMy05OWQyLWU4MzQyZmNkYjMxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 95 Durham Rd Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.837429 28.178001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang