Successfully reported

Hananja Lodge and Restaurant

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Hanna-Mare D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Goed vir oornag. Dis baie gerieflik vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna-Mare D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Slaap met terugkoms ook daar. Baie gasvry en goeie diens. Lugversorgers ook goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Satisfied with our stay. Friendly host. Wessel went out of his way to keep us comfortable. Restaurant good and tasty food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker geslaap. Baie lekker geslaap. Perfek. Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jpa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en gerieflik. Die verblyf was uitstekend en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Comfortable and pleasant overnight stay. Good. Clean. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonette D
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Lieflik rustig en bitter mooi kamer en groot stort. Pragtig! Die kamer was so lieflik. Die stort heerlik groot en hulle het tot 'n braai vir ons gebring met 'n tafeltjie en stoele. Die tuintjie is te prentjie mooi en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Vriendelike personeel. Goeie verblyf met 'n paar fisiese probleme: skuifdeur, gordynkap. Onderhoudspan eers later beskikbaar vir herstelwerk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Was heerlik. Ons gasheer doen baie moeite. Baie lekker. Net internet is 'n probleem. Maar kla nie daaroor nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlynn M
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Aug 2025

Skiet te kort aan verwagtinge. Vriendelike personeel, maar onopgeleide. Personeel baie behulpsaam, maar kort opleiding. Kamers is nie skoongemaak en asblikke is nie uitgegooi na die eerste nag nie. Fotos stem nie ooreen met die ervaring nie. Geen sin gevra of ons iets te drink wil hê by aandete of ontbyt. Geadverteer as selfhelp - geen breekgoed of mikrogolf om kos warm te maak nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Poppie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 353

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Tweedam, Kleinsee Road, 6.1 km from Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNTkxYTk2LTFkNzctNDU0Yi1iZDE4LTg3ODFhYWVjYThmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 151 5 1 4 Farm Tweedam Kleinsee Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.677114532315 17.844401299953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang