Successfully reported

Handvol Gruis Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gabi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastic house, quiet and surrounded by farm animals and nature. Just amazing. Effortless to find and the house was even bigger and better than expected. We spent most of our stay on the porch, watching the horses and sheep in the paddock in front of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

10/10 would recommend! Absolutely incredible farmhouse stay. It's better than expected in every single way, and we look forward to coming back for the blommetjies next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige huis op 'n pragtige plaas. Dis ons 3de keer wat ons op die plaas oorbly, en dit was weereens heerlik. Pragtige huis met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jm V
1 nag
5.0
Aug 2025

Ons het een aand oorgeslaap, dit was ons halfpad stop op pad Springbok toe. Dit is 'n baie oulike plek. Perfek vir 'n wegbreek. Ons sou graag langer wou bly, maar ons reisplanne was vas beplan. Ons sal graag weer wil terugkom net om hier te bly en die area beter te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rus vir die siel. Perfekte wegbreekligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Idyllic. Wonderfully peaceful. Very warm and friendly host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit was ’n heerlike wegbreek uit die stad. Ons sal beslis weer kom kuier. Die rustige atmosfeer, pragtige natuurskoon en vriendelike gasheer het die ervaring besonders gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gemaklik, gerieflik, en tuis! Handvol Gruis is 'n juweel waar stilte sing. Waar die mure van die pragtige huis jou dadelik welkom heet, en waar die omgewing jou vanself welkom heet. Wonderlike gasvryheid ervaar, en elke oomblik was gevul met gemak. Woorde van Leipoldt groet jou hier. Dit laat jou besef dat hierdie bespreking te kort is vir waarvoor jy eintlik tyd het. Welgedaan, want dit laaf 'n moeë siel, en hoop die weersiens is gou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Peaceful, delightful, cosy. We had a wonderful time spending quality time with family, away from the hustle and bustle of city life. The location and character of the house are really something special and just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Place to come back to. Wonderful. Spacious. Hantam Karoo. Well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanrhynshoek Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2582b88c2645e6c9e15b5b565cb5543182a1d7add34e4b554de9cafa253422dcb6df4d976bb90cd56eef6e3a2e42ceb80ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 8 mense 65 5 1 5 Vanrhynshoek Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -31.326567416046 19.883960142944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang