Hanekraai Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Market Street, Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hanekraai Gastehuis is in 'n stil deel van Vryburg se hoofstraat, naby die Kuruman-afdraai geleë. Dit bied ideale verblyf vir gaste wat na Upington, Namibië, Botswana, die Kgalagadi Cross-Border Park reis of die blomme in Namakwaland besigtig.
Die verblyf bestaan uit 6 slaapkamers waarvan 3 groot gesinskamers is, elk met 'n dubbel- en enkelbed, 2 slaapkamers is knus en toegerus met 'n dubbelbed en die laaste is 'n mediumgrootte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed.
Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer, asook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willemien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 Market Street, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Hanekraai Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Market Street, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang