Successfully reported
+23

Hanekraai Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Market Street, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hanekraai Guest House is in 'n stil deel van Vryburg se hoofstraat geleë, naby die Kuruman-afdraai. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat na Upington, Namibië, Botswana, die Kgalagadi Oorgrenspark of na Namakwaland reis om blomme te kyk.

Verblyf bestaan uit 6 kamers waarvan 3 groot gesinskamers is wat elk 'n dubbel- en enkelbed het. Twee van die ander kamers het elk 'n dubbelbed en die laaste mediumgrootte-kamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed.

Elke kamer het 'n en-suite badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elmarie H
Saam met vriende
5.0
Sal verseker weer daar gaan oornag. Home away from home, sal verseker weer daar gaan oornag.
Mei 2024
Lynette M
Saam met lewensmaat
5.0
Good. It was fantastic and good. We enjoyed being there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Nastassja N
Gesin met klein kinders
5.0
Beslis die plek as jy in Vryburg wil oornag. Het baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Lekkerste ontbyt.
Mrt 2024
Charles S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gebly, sal weer daar bly! Baie lekker gebly. Baie vriendelike gasvrou met 'n persoonlike aanslag!
Mrt 2024
Bertha O
4.2
Goed. Ja, dit het alles gehad wat nodig was vir die nag se verblyf.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 11 Market Street, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Hanekraai Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Market Street, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwFl5hIWCDFMLV86BB87LBijZO2JsTKSZQZsBnpZsvXiokb9X3T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 11 Market Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.957252309226 24.718973460731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang