Successfully reported

Hanna

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gert Nel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing! Everything you need and could want, at a price your wallet will love! Absolutely amazing! Clean and neat. Hosts go above and beyond! Great value for money. Safe and quiet area. Everything you need and could want, at a price your wallet will love!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike wegbreek. N heerlike sentraal geleë oornagplekkie (of langer) vanwaar jy die omgewing kan verken. Gasheer en gasvrou baie gaaf en behulpsaam en baie dankie vir ons verrassing op die bed! Kom beslis in die somer terug om die swembad ook te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig. Ons kry elke keer dieselfde goeie diens. As ons net 'n wegbreek nodig het, is Hanna die plek waarna ons gaan. Ek beveel hulle beslis aan vir toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome. Very welcoming and hospitable hosts with some amazing personal touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon, lekker swembad, lugversorger. Als vir 'n warm plek. Die eienaars is gasvry en kan met geruste hart aanbeveel! Die gastehuis is in 'n baie mooi en stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

5 ster diens en verblyf! Hannelie was fantasties vanaf ons bespreking tot ons moes uitboek. Die selfsorg eenheid is eintlik mooier as op die foto's en het alles wat hy sou nodig hê vir 'n lekker wegbreek. Daar is veilige parkeering, 'n lekker verhitte swembad en braai area voor die eenheid. Die kersie op die koek was die waslappies met ons name op, dit was onverwags en gewaardeer. Ek sal Hannelie hoogs aanbeveel as julle 'n plekkie in Wellington soek om te oornag. Baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Hanna
Hi Jurina, dit was lekker om julle by ons te hê en baie dankie vir die mooi resensie. Leer dag. Julle is meer as welkom by ons. Groete Deon en Hannelie

Stuart K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent host / hostess. Went out of their way to make our stay so special. Peaceful and quiet with a beautiful clean pool to cool down. Bedding and bed exceptional and kitchen spotless. Thank you for the extra welcome surprise on our beds. Will definitely recommend you to friends and family. Thank you for a lovely stay to celebrate our 40th wedding anniversary. Perfect choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lemees J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

A delightful blend of relaxation and comfort. What a pleasure it has been to stay at Hanna's. Very clean, spacious, and Deon made my son and I feel so welcome They are absolutely amazing! And the hand towel gift with our names embroidered on it was perfection to detail! Absolutely loved everything and every day there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker. Altyd lekker om terug te gaan en elke keer die beste diens en vriendelikheid te ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Hanna
Hi Maryka, altyd lekker om julle te hê. Waardeer die ondersteuning.

Ashley P
Lang verblyf
4.8
Jul 2025

Netjiese en veilige plek met die vriendelikste gasheer en gasvrou. Ek en my ma het lekker gebly. Hanna en haar man is baie vriendelik. Die diens wat ons ontvang het, was puik. Ek gaan definitief weer gebruik maak van Hanna in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 Genl Hertzog Boulevard, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmgsNob2YGbiy4tZfpKAV0Gm7fScTQPFmpsFGss00YwTfyx0K4T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 179 Genl Hertzog Boulevard Berg en Dal 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.630901 19.020725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang