Hanna's Ocean View Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56C High Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hanna se Ocean View-woonstel is 'n lieflike noord-gerigte woonstel vir 4 gaste in Linkside, Mosselbaai. Dit is naby die hawe, strande, restaurante, winkels en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede geleë.
Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapareas, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n TV-kamer en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n badkamer wat ook as 'n en suite-badkamer vir die balkonkamer dien. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en sy eie en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak. Op die onderste vlak is daar 'n derde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die waskamer sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, droograk, strykyster en strykplank in. Die leefarea het 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe word voorsien, en straatparkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.
Mosselbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos visvang, branderplankry, sonsondergangvaarte, 4x4-roetes, bergfietsry, stap en wandelpaaie. Gaste kan ook die Garden Route Casino, die Bartholomew Dias Museumkompleks besoek, en inkopies doen by die Heiderand Mall of die Langeberg Mall. Daar is ook baie restaurante en koffiewinkels baie naby die eenheid geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 56C High Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hanna's Ocean View Apartment het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56C High Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang