Successfully reported
+11

Hannelé

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Chapmans Peak Drive, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hannelé is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel in Aerorand, Middelburg, en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf binne maklike bereik van Middelburg Mall soek.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n kombuisie wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n lessenaar en 'n TV met Netflix en YouTube. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizzy L
5.0
Voel soos huis. Sal vir seker weer hier kom bly.
Sep 2025
Thelma B
5.0
Heerlik gebly. Ideale stop op pad na Wildtuin vanaf Vrystaat. Pragtige fasiliteit. Uiters netjies en skoon en maklike toegang vanaf N4. Vriendelik ont...
Sien meer
Mei 2025
Rina J
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n groot aanbeveling vir enige reisiger. Wat 'n aangename ervaring. Die eenheid was skoon en netjies en het alles gehad wat nodig was vir 'n pa...
Sien meer
Apr 2025
Sonja W
5.0
Puik! Die diens was puik en die blyplek baie netjies, skoon en gemaklik. Ek sal dit vir seker aanbeveel.
Apr 2025
Melissa L
5.0
Was ongelooflik lekker en rustig. Sal definitief weer gebruik maak. Sal enige tyd weer hier kom bly. Alles was perfek. Skoon en netjies, en die tannie...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 41 Chapmans Peak Drive, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
  • Gaste dink Hannelé het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Chapmans Peak Drive, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23c760554a44a9a8068413dfeafbe8324d5dc859440d2e8d8b596eb6890c7c68274bec490e667f68cf8a2c4db7d3d9c1f8c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 41 Chapmans Peak Drive Aerorand 1070 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.798727481437 29.455756861222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang