Successfully reported

Hannie Pot

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great stay, highly recommended! From arriving at Hannie Pot until our departure, it was a great experience. We were warmly greeted and everything was explained well. The accommodation was neat, clean and very stylish. Will definitely recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Jy kan nie vir meer vra van die Hannie Pot nie, alles is net op plek. Sal definitief aanbeveel vir 'n rustige tyd. Alles was net reg en op plek. Beste mense en goeie stoep om net te ontspan met die rustigste atmosfeer wat in 'n lang tyd beleef is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Stil, veilig, waarde vir geld en netjies. Dit was 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfort and luxury. Hidden gem! Well-equipped self-catering unit with lovely homey touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Maklik bereikbaar, goeie omgewing, baie privaat. Geriewe uitstekend. Ja, dit was heerlik. Hannelie is baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is perfek netjies, baie goed gemeubileer en ruim. Baie ruim buite met 'n mooi tuintjie en selfs 'n braaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Bitter lekker en rustig. Baie lekker plekkie, baie netjies kan dit definitief aanbeveel. Baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miles W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Enjoyed the convenience of it. Very friendly and welcoming host with good amenities. Lovely place for a short-term stay if you have dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die gashere was die beste ooit! Hulle is vriendelik en hulpvaardig! Dit was die lekkerste plek wat ons (ek en my eggenote) by al die webtuiste se plekke ondervind het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie moderne, netjiese, rustige en veilige plek. Hannelie en haar man is lieflik. Baie moderne, netjiese, rustige en veilige plek. Hannelie en haar man is lieflike mense, sout van die aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

So soet soos heuning! Ons het baie lekker gebly! Hierdie eenheid is groot genoeg dat jy vir 'n week daar kan bly. Groot kombuis, stoep met jou eie privaat tuintjie, en privaat parkering. En alles is skoon, netjies, modern en splinternuut! Dankie dat ons in hierdie mooi eenheid kon bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 389 Poinsettia Road, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032d9426b6fc77b40fb535dcddded90383a189a775bd654c2a236c9f6474293a32e1aa61bb9f2929fc4dd3a73b6149436472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 389 Poinsettia Road Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.681047387705 28.231110407124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang