Successfully reported
+43

Hantam Huis Groendakkies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hantam Huis Groendakkies, geleë in die hartjie van Calvinia, bied gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.

Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 goed toegeruste eenhede, elk met privaat ingange. Die eenhede beskik oor volledig toegeruste kombuise, sitkamers en eetareas. Die kamers sluit gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat badkamers in. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan ook gebruik maak van die privaat braai-areas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die gastehuis binne loopafstand van die museum, restaurante en winkels. Die Calvinia Gholfklub is 2 km weg en Akkerendam Natuurreservaat is 5.5 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Calvinia byderhand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 47 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9ecffc589d08551b6b173d03177ff019e528b00fb0f87013051fd1c5760ee506fe9b48746bac7dca5ba32e8a5fd1f6feb26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 47 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475050494379 19.772185385227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang