Hantam Huis Herberge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Genesteld in die hartjie van Calvinia, bied Hantam Huis Herberge gemaklike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat 'n rustige vakansie soek.
Hierdie gastehuis bied 'n keuse van 2 goed toegeruste eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede beskik oor volledig toegeruste kombuise, sitkamers en eetareas. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan ook gebruik maak van die privaat braai-areas. Vir diegene wat wil verken, is die gastehuis binne loopafstand van die Calvinia Museum, plaaslike restaurante en oulike winkels. Natuurliefhebbers kan stap in die omliggende Hantamberge geniet, terwyl die Akkerendam Natuurreservaat 2.5 km weg is.
Met jou voertuig veilig geparkeer, wag 'n rustige nag in Calvinia na 'n dag van ontdekkingsreise.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 59 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang