Successfully reported

Hantam Kunskamer

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Jackie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kort maar lekker. Ons het heerlik gekuier en ons gasheer het ons baie tuis laat voel en baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ons moes ongelukkig Saterdagoggend terug huistoe weens werkomstandighede, maar sal weer Calvinia kan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het die tydjie by Hantam Kunskamer baie geniet. Ons het net oornag, maar Ian was 'n baie interessante gasheer, en ons het die tydjie daar baie geniet. Die eenheid was skoon en netjies en daar was veilige parkeerplek asook WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan H
Hantam Kunskamer
Dankie vir die goeie terugvoer. Ek het julle so geniet daar ook. Hoop om julle weer te sien. God seën op julle pad vorentoe. Vriendelike groete, Ian

Isolde P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Convenient, quiet, restful. Fantastic, Karoo hospitality at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan H
Hantam Kunskamer
Dankie, Isolde, Was lekker om julle hier te hê. Veilig wees en geseënde dag. Groete, Ian

Amelia H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Lekker gebly en stapafstand van dorp. Ons het heerlik gebly. Ruim woonstel. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie Coetzee D
1 nag
3.2
Jul 2025

Average stay due to no extra blanket, WiFi missing. For the price paid, I did expect a bit more. Being in the winter, I believe an extra blanket and heater would have been appreciated. The WiFi, as advertised, was not available as the password was not given or available in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Christiaan H
Hantam Kunskamer
Dear Hennie, Apologies for the inconvenience experienced. There was a blanket in the room, and additional blankets are available on request. That would not have been a problem. The WiFi details were communicated to you on WhatsApp along with the pin location shared. I don't put it in the room due to workers misusing the WiFi when they get access to it. I hope you understand. My apologies once again for the inconvenience. Kind regards, Ian

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Christiaan H
Hantam Kunskamer
Hello Maureen, Dankie vir jou terugvoer. Jammer om te hoor van jou hondjie, en dat my vriendelike honde julle gepla het. Ek kan bevestig dat my honde geen pes of siektes het nie. Ek het aandag gegee aan die asblik situasie. Jammer vir julle ongerief. Hoop julle bly veilig. Geseende dag by julle. Groete Ian

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christiaan H Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Stasie Way, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceca6ccef7d8d76178fe563dbb9a401378cf7f75acdbbe3fd5486fafcc2e9d500695b599257c31f4650fa4d07ca3af2d1629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 21 Stasie Way Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.467481108858 19.776641626927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang