Successfully reported

Hantamland

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onbeskryflik mooi en rustig. Dit was die mees ongelooflike lekker bly. Die omgewing is asemrowend mooi. Die huis is so wonderlik ingerig en keurig gebuiseer. Die weer het nie toegelaat dat ons die hottub kon gebruik nie, maar dit moet heerlik wees om daar buite te sit en die sonsondergang en later die sterre te kyk. Ons gaan vir seker weer en langer bly om die pragtige natuur en rustigheid te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Juweel in Hantamberge! Wat 'n juweel van 'n plek in die hartjie van die Hantamberge! Die verblyf was ongelooflik, en is saam met die wonderlike natuurskoon 'n perfekte kombinasie. Pragtige plek om te oornag vir twee aande op reis na 'n verdere bestemming, of net vir 'n wegbreaknaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Road conditions are a challenge for normal vehicles. The fireplace is smoking into the cabin. Good communication from the host. Stunning views! Clean cabin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Worth every cent. Beautiful, peaceful and worth every cent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekkerste lekker verblyf. Ons geniet Hantamland verskriklik baie. Die huis is mooi, ruim met alles wat jy nodig het, en die natuurskoon is besonders! Gasvrou is altyd vriendelik en het nog net uitstekende diens ontvang. Sien julle definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Als waarna jy binne-in jouself soek, sal jy hier vind. Absolute ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Will return. The location. Attention to detail. Nothing too much for the hosts. Everything needed was available. The walks. The views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Exceeded my expectations on views, quiet, night skies. The most beautiful place you could imagine. To be able to walk miles on top of the world to amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

What a unique part of the country. Die Hantamberge. Most comfortable indoors and glorious outdoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambaaishoek, Hantamberg, 57.7 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82be5652e426bfa30ace55dd3be61e6b6c336a0ab3e51bd2bed1ff8b212cd9399be037feab6bd41a3b9e23ecd5c0e581c9ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 Ambaaishoek Hantamberg 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -31.376440185133 19.788563411513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang