Successfully reported

Happy Days

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Carla D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Regtig 'n lekker naweek gewees, great plek! Baie lekker naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Carla, wat 'n pragtige review... baie baie dankie

Sameera A
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Quiet, pleasant stay. It was a pleasant stay and a beautiful place with a good host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
That is so nice of you. Please come again!

Pieter M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker, rustig en baie naby aan die see. Lieflike plekkie met alles wat jy nodig het. Eienaar is baie vriendelik en gasvry. Naby aan die strand en 'n goeie restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Hi Pieter, baie dankie vir die pragtige resensie... julle is altyd weer welkom. Groete, Lee

Max R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

It was a 5-day physical and mental relaxation. I even caught fish every day. If you want to experience the true beauty and hospitality of Keurbooms, this is the place to stay. It's not a bit of the city moved to the coast; this is true nature. Everything in the unit worked perfectly, and the beds and couches were soft. All utilities needed and enough wood for Jan Braai to be happy. The landlord kindly took me to Plett at no charge to get parts for our car. The beach is 5 minutes away, stunning for the sun lover and the fisherman, and pet friendly. What more can one want?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Thank you for the great review. It means so much to us.

Johan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2025

Vriendelike diens en naby die strand. Ons gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig en verdien beslis 5 sterre! Dit is lekker naby aan die strand en hengelgate - net 'n paar minute se stap. Veilige spasie vir ons hond. Die eenheid is op Main Road en kan besig raak gedurende die dag - in die aand is dit lekker stil. Ons was daar gedurende 'n kragonderbreking - die eenheid is nie baie goed daarvoor ingerig nie. 'n Paar herlaaibare lampe sou 'n groot verskil gemaak het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lee
Happy Days
En om te dink ons was altyd tot die tande toegerus in die verlede vir kragonderbrekings. Dis my fout en ek vra om verskoning, ons sal weer die blasers en kerse terugsit. Dankie vir 'n pragtige review en onthou julle is altyd weer welkom.

Gideon C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie ruim. Daar is wel twee dubbelbeddens, maar privaatheid tussen twee paartjies kan 'n probleem raak aangesien daar geen sluitdeure tussen die kamers is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Hi Gideon, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle weer eendag te sien. Vriendelike groete, Lee.

Susan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Naweek was kort, maar baie lekker! Baie baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Kom vir bietjie langer volgende keer en kyk wat sê lekker bederfie ek vir jou gaan reel. Dankie vir die mooi resensie.

Niel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Stil en salig. Ons het weereens baie lekker gekuier. Lee is 'n fantastiese gasheer. Dit was ons tweejarige se eerste vakansie by die see en sy het dit baie geniet. Die see is 'n kort stappie weg van die eenheid af wat wonderlik is. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Kom weer, en kry nog van hierdie plek... julle is altyd weer welkom

Wendy G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

I would highly recommend Happy Days for a short stay. We were very comfortable at Happy Days. Lee was always helpful with any queries we had. The location is wonderful, close to the beach and Enrico's restaurant. The only niggle we had was the weak WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Thank you, Wendy, for the great review... We are having that WiFi problem sorted as we speak.

Wilna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

As jy net wil slaap is dit ok. Was ok. Is bietjie klein vir lank bly en die toilet was stukkend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lee
Happy Days
Hi Wilna, ja, dit is klein. Die grootte word aangegee as jy die booking doen. Toilet sitplek is reeds vervang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22 Strand Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MTRiNmNjLTYzOWQtNGVmOS04YTY0LWQ4M2JjYTJjZTRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.002945952505 23.45743060112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang