Successfully reported
+28

Happy Daze Self-catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Andrew White Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Daze Self-catering is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Swellendam. Die eenheid is naby restaurante, winkels, 'n gholfbaan en 'n natuurreservaat.

Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel met 2 stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid is met 'n omsetter toegerus wat die ligte en alle elektroniese toerusting aan die gang hou.

Daar is veilige parkeerplek met beligting voor die eenheid.

Gaste kan voetslaan- en bergfietsryroetes, wynproe, historiese toere en perdry in Swellendam geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Amanda G
5.0
Pragtige, netjiese verblyf in ʼn stil area. Die bottel koue water in die yskas was na ʼn lang rit baie welkom. Sulke bedagsaamheid maak saak. Die eenhei...
Sien meer
Okt 2025
Betsie V
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik gewees. Die plekkie is baie mooier as op die foto en alles is splinternuut.
Jun 2025
Yolande B
5.0
Baie mooi en rustig! Baie netjies, met alles wat jy nodig het.
Feb 2025
Kaedon W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect small space for a short stay. Absolutely fantastic!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Achmat D
Saam met lewensmaat
5.0
Good. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Andrew White Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Daze Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Andrew White Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72bba33773eade530aa3271ed92807272c3a5417e20ba43056686c1f9e0f2aaf62602baa56b1e637db9de572762dfd1819d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4 Andrew White Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.017278724717 20.436061598022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang