Successfully reported

Happy Family Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Marvellous. I would like to give a thanks to our housekeeper who was friendly to us and very accommodating. The house was clean and everything was available for us. All of the 8 ladies that were there were happy we went out of the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merisch K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing stay. It was one of the nicest places I have ever stayed. Right by the ocean with unobstructed views. We saw the whales right from the living room. It was so quiet and peaceful. The only thing I wish we had was a working outside umbrella. Other than that, everything was perfect and I have told so many people about it already.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stunning location. Not enough towels or toilet paper, no soap in bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lieflike, pragtige, rustige vakansie. Baie lekker gebly. Dis 'n ruim huis, en niemand was in mekaar se spasie nie. Die kinders het die pooltafel die meeste geniet, terwyl ek die pragtige sonsondergange en see-uitkyk geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mourood H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Amazing experience. It was amazing. Nothing that I expected it to be. Will definitely consider going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gerieflik, veilig en netjies. Puik vakansiewoning met pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Deluxe. Very nice beautiful deluxe, but the house was not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2025

The deck is the best asset of the house. The house had everything we needed and the views were amazing! The rails on the deck need some maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tina H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2025

Ongelukkig oor die buite area. Die huis nodig nogal aandag om dit beter te maak: Tuin - gras was lank / lanklaas gesny. Klimraam was gebroke en daar was vullis in die sandpit. Hek kon nie sluit nie. Buite area - buite tafel was vuil, ons moes dit self afvee en skoonmaak voor ons dit kon gebruik. Vorige mense se swartsak het nog buite gestaan met hulle vuilgoed in. Die geet het heel naweek water gelek by die deur. Voorstoep, een van die stoele is gebroke maar dit is steeds deel van die stel. Binne - familiekamer se stort het 'n groot gat in die muur gehad, niks genoem daarvan nie. Die binne area en voorstoep area was lekker, maar omdat die ander areas so ongemaklik was, het dit die verblyf nogal affekteer. Dit het seker net 2 ure se skoonmaak en aandag nodig om dit net ietwat beter te maak.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Janina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2025

Fantastiese ligging maar onderhoud nodig. Die huis se ligging is perfek en die uitsig oor die see is pragtig. Die huis self is goed toegerus en ruim genoeg vir 'n groot groep mense. Die huis het egter dringend algemene instandhouding nodig. Kwessies sluit in 'n stukkende hek, 'n gebroke swaai, ongesnyde gras, 'n stort wat nie dreineer nie, 'n onvoldoende aantal handdoeke vir die gaste, verouderde beddegoed en geskeurde linne op die dekkussings ens. Alhoewel die meeste hiervan klein genoeg is om maklik oor die hoof te sien, het die blote aantal daarvan die algehele ervaring beïnvloed. Dit gesê, Thelma was baie behulpsaam en het ons dadelik bygestaan met die drein en linne toe ons uitreik. Ons grootste probleem was egter dat daar onlangs 'n lek in die agterste kamer met die pooltafel was. Die kamer is steeds baie muwerig, tot op die punt dat ons op 'n koue naweek met oop skuifdeure moes slaap om te keer dat ons kind die hele nag hoes. Daardie vertrek se badkamer het ook sigbare muf kolle teen die dak. Persoonlik dink ek nie hierdie vertrek behoort aan gaste uit verhuur te word totdat die klammigheid opgeklaar is nie. Die ander 3 slaapkamers kan steeds baie gerieflik gebruik word.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYmQxYzc1LWYyNjktNDAxYS04MTY2LTZmYzI1OWE2MzYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 10) 44 5 1 5 15 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.550984 19.3716839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang