Successfully reported
+23

Happy Hideaway

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Fourie Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 355 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Happy Hideaway is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat sentraal in Hermanus geleë is en 'n ideale opsie vir 'n gesin of vriende is wat die area wil verken.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan een en suite is. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea het stapeldeure wat na die voortuin lei.

Buite is daar 'n sonnige stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die huis is heeltemal omhein, bied veilige parkeerplek en is met 'n omsetter toegerus in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 31 Fourie Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 355
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 355
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 355
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Fourie Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801e5e9df555380f6a59c171078fe33539890637ed83ff8e75832fc062ef42fb5d206280d83a70403c3c1790a57967cbe63a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 355 per nag, vir 6 mense 31 Fourie Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4171857 19.231174
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang