Successfully reported
+81

Happy Jackal

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Riverside Drive, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Happy Jackal bied gerieflike B&B en selfsorgverblyf aan die rivierfront in Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale opsie vir korporatiewe, ontspannings- of groepbesprekings.

Hierdie eiendom bied gaste 'n verskeidenheid opsies. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat badkamers. Alle kamers in die hooflodge het tee- en koffiemaakgeriewe en sluit 'n komplimentêre ontbyt in. Die selfsorg-eenhede is toegerus met goed ingerigte kombuise of kombuisies. Elke verblyf-opsie sluit 'n Android-TV en toegang tot gratis WiFi in. Die selfsorg-eenhede beskik ook oor buite-areas met patio's en braaigeriewe.

Gaste kan by die sonverhitte swembad ontspan, toegang tot 'n jetty kry waar bote vasgemeer kan word of vir visvang gebruik kan word (gaste moet hul eie visvanglisensie hê), verskeie voëlspesies uit die voëlskuiling kyk, 'n begeleide toer deur Addo Park in 'n oop wildkykvoertuig neem, of 'n sonsondergangbootvaart op die Sondagsrivier geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Riverside Drive, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Happy Jackal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Riverside Drive, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e95bc4937bc72f566a7c2cca57e9b16f2dba88ecfdfef49b4e25dbc6950e72143c981d48e5963a75311cad3ab82a3408d92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 Riverside Drive Riverside Park 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.695847227017 25.79726876909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang