Happy Place
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2938 Clionelle Street, Langezandt Fishermans Village, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 924R4 432 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Happy Place is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die Langezandt Fishermans Village in Agulhas. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek in die Overberg aangesien hierdie eiendom 'n entjie van die strand af is en 'n lieflike buitebraai-area het.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer met 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is, nog 'n slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Al 4 badkamers is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyttafel. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om ten volle te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand. Hierdie patio lei na 'n uitnodigende plonspoel waar gaste kan afkoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2938 Clionelle Street, Langezandt Fishermans Village, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2938 Clionelle Street, Langezandt Fishermans Village, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang