Har Dee Dar
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts Street, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Har Dee Dar, geleë in die hartjie van die Tuinroete, word deur welige groen bome geskep. Hierdie verblyf in George bied gemaklike oornagverblyf en is ideaal vir sakelui.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte eenhede, almal met en suite-badkamers met 'n stort. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos toiletware, 'n waaier, 'n haardroër en seep. Alle eenhede het 'My family cinema' vir kykgenot. Gaste kan ook by hul eie DStv-rekeninge op die slim-TV aanmeld.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die braai-area. Ongelukkig word geen partytjies en besoekende gaste toegelaat nie. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is staptoere, verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in George byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Selma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jan Smuts Street, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Har Dee Dar het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts Street, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang