Harbour Bridge 401
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dockrail Road, Unit 401 Harbour Bridge, Foreshore, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 409 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Harbour Bridge 401 is 'n elegante selfsorgwoonstel geleë op die kanale in die Foreshore. Die ligging bied maklike toegang tot die stad se beste eet-, inkopie- en vermaaklikheidsplekke, wat dit 'n ideale keuse maak vir professionele persone of enigiemand wat die beste van Kaapstad-lewe wil ervaar.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en onbeperkte WiFi beskikbaar.
Die leefarea het 'n skuifdeur met gedeeltelike uitsigte oor die hawe. Die woonstel sluit ook veilige, toegewyde parkering en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in, perfek vir ontspanning of afskakeling na 'n besige dag, sowel as 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dockrail Road, Unit 401 Harbour Bridge, Foreshore, 8005, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dockrail Road, Unit 401 Harbour Bridge, Foreshore, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang